Oorsig: Josua

preview_player
Показать описание
Kyk na ons oorsigvideo van Josua wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Na Moses se dood, lei Josua Israel en hulle vestig hulle in die beloofde land wat tans deur die Kanaäniete bewoon word.

Kredietrol:
Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika
Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA

#BibleProject #bybel #Josua
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Baie dankie vir hierdie insiggewende videos.

peach
Автор

Dit sal eintlik wonderlik wees indien julle hierdie opsommings op n plakkaat kan sit. Baie dankie vir die aanbiedings, ek geniet dit baie.

wilnaswanepoel