filmov
tv
'DIE MES' (akoesties) - Jaco van der Merwe

Показать описание
in die oop wond van ‘n nuwe jaar
soen ons oopmond want ons ken mekaar
en dis ‘n smeerveldtog
‘n tong-op- tong oorlog
but I write what I like
‘n sinkende skip in die ink en die mic
en die standbeelde tuimel
tale meng op die tong van die duiwel
en almal hardloop rond
maar hierdie tipe hardloop maak mens vet en ongesond
en die trapmeul draai
en die bure braai
dit ruik soos mensvlees daai
Lord of the Flies, daar’s muti in die slaai
ons is die Walking Dead
dis Animal Farm in die parlement
op die lem van die mes
lê die einde van die storie
hier’s die sedeles
ek is nog nie dood nie
en op die lem van die mes
dans ons die passies van ‘n lewensles
maar ons leer nie die les nie
die dansbaan staan vir die wanpersepsie
dat ons wel kan beweeg
maar hierdie bewegings is moeilik om te meet
nog ‘n karvenster breek
los my uit ek wil liewer alleen wees
alleen in die kompleks, agter die heining
die krag is nogsteeds af en ek hardloop in die tuin in
dis die eerste tuin
my liggaam word lig en die donker verdwyn
en ek ken al julle name
brekende, krakende, dooie organe
hier’s my lewenslus:
ek ruk my ligamente want ek is wat ek is
'DIE MES' (akoesties) - Jaco van der Merwe
Jaco vd Merwe (Bittereinder) - Die Mes
'DIE MES' - Jaco van der Merwe & Franx (live)
Michel Fugain - Une belle histoire (Tchako cover)
Bittereinder - DIE MES
Caravan ⎪Tommy Emmanuel & Joscho Stephan⎪LIVE
Autumn leaves (Mystic improvisation with Joscho Stephan & Biréli Lagréne)
Frei Gilson | Acoustic Som do Monte | DVD - Pescador de Homens
Jaco van der Merwe - HOUVAS (Bittereinder acoustic 'cover') - City Soirée
Afrikaanse Musiek - JACO VAN WYK - TSHIKONDENI
Jaco van der Merwe - 'Die Woud' (live at Park Acoustics)
Jaco van der Merwe - Vagevuur (acoustic)
Jaco van der Merwe - KLANKANATOMIE (Bittereinder acoustic 'cover') - City Soirée
Jaco van der Merwe shares his thoughts on the importance of supporting the art of film making.
Django Reinhardt solo of 1953 posthumous dub Guitars Unlimited 1968 - Blues for Ike
Jaco Pastorius- Teen Town- Gypsy Jazz Style- Guitar Lesson- Doug Munro
Klankanatomie Acoustic LIVE deur Jaco van der Merwe - City Soiree 2015
Bittereinder (Jaco van der Merwe) - Kwaad Naas Acoustic
Jaco van der Merwe - Brand Suid-Afrika (Fokofpolisiekar cover)
TEKEN UIT (UNSUBSCRIBE) - Jaco van der Merwe & amaFranx
Bittereinder - Die Woud - Acoustic NL version
Sobre as Águas (Ao Vivo) | Rapha Gonçalves & @IsaiasSaadOfficial
Jaco van der Merwe (Nuwe stemme 6)
Sarah Beatriz e Samuel Messias - Promessas (Maverick City Music - Promises) - Ao Vivo
Комментарии