Valiant Swart - Lied Van Die Langpad

preview_player
Показать описание
Geniet Valiant Swart se musiekvideo vir sy liedjie "Lied Van Die Langpad"

Regisseur:
Michael Van Zyl

Kameras :
Michael van Zyl
Macayla Smit

Redigeerder:
Macayla Smit
Ruan Bouwer

Vervaardigers:
CoolerBox Brothers

Produksiebestuurders:
Storm Opperman
Ashley Du Toit

Platemaatskappy:
Vonk Musiek

Liedjieskrywer/Publikasie:
Valiant Swart / Vonk Uitgewers CC


Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Want een goed vrolijk liedje met weer een lekker ritme top song doe zo voort Danki grt uit België

jean-paulsermeus
Автор

Oor en oor luister-liedjie. Lanklaas so 'n lekker Afrikaanse liedjie geniet.

johanlourens
Автор

Daar is niks beter as Valiant Afrikaans dankie vir dit !!

henkdelange
Автор

Kan nie wag vir nuwe Valiant musiek nie

netnet
Автор

die number hop lekker en die lyrics is teenaan

funkwallah
Автор

Valiant ek het n song geskryf getiteld " Alleen vrou " sal goed wees as jy dit na Daar onder in die rowerspelonk op n show doen. Dan glo ek sal jy diegene wat n probleem het diep raak en terug bring na die witlyn op die pad. Elke liedjie is soos jou kinders ja almal hou nie van al jou kinders nie .

wynandkershoff
Автор

Mens sal jouself lekker vêr kan gaan neersit met hierdie opgewekte nommer

marlenebroodryk
join shbcf.ru