Geheime revolusie: Video 2: Destabilisasie na die Nkomatie akkoord in 1984

preview_player
Показать описание
Het P.W geweet? “Geen man in die weermag was braaf genoeg om `n instruksie van P.W te ignoreer nie.”

Hermann Giliomee gesels met Niël Barnard oor staatsgeheime gedurende sy termyn as spioenbaas van die Nasionale Intelligensiediens in die 1980's en sy boek Geheime revolusie: Memoirs van 'n spioenbaas.

Рекомендации по теме
welcome to shbcf.ru