filmov
tv
Alles vir God - Daaglikse Oordenking, 11 Januarie 2019

Показать описание
Kolossense 3:17 NLV
Verder, doen al¬les – of dit nou met woorde of dade is – in die Naam van die Here Jesus. Só is julle heeltyd besig om deur Hom dank aan God die Vader te bring.
Alles vir God
In hierdie vers sien ons dat Paulus vir ons sê dat ons alles moet doen in Jesus. Jou woorde en jou dade moet gedoen word met die Here in jou gedagtes. Voordat jy iets sê of doen, vra eers jouself die vraag: “Doen ek dit vir Hom of doen ek dit vir myself?” Maak Hom deel van elke besluit wat jy hierdie jaar maak, moet Hom nie uitsluit uit jou daaglikse roetine nie.
Is jy besig om die Here deel te maak van al jou besluite?