29 Augustus 2024 | Vox Weervoorspelling

preview_player
Показать описание
🥶YSKOUE oggend met RYP oor die westelike en sentrale binneland
🌧️HEELWAT KOELER met reënbuie oor oostelike Suid-Afrika
☀️Sonige weer keer terug na die weste maar dit bly KOUD

⚠️IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS uitgereik deur SA Weerdiens⚠️
🟡Geel Vlak 2: Skadelike golwe wat lei tot skade aan kusinfrastruktuur en ontwrigting van hawens, word verwag tussen Port Edward en Richardsbaai.

🥶ADVIES: 🥶
Baie koue toestande word op plekke oor die binneland van die Oos-Kaap en die suidwestelike dele van KwaZulu-Natal verwag.

#Voxweather #yskoud
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Ons kon lanklaas op die 1 ste September sing: Dis heerlike Lente, die Winter is verby.

Ek bid net dat die Benede Oranje nie kwaai rypskade sal kry nie, want die wingerd het seker al begin bot, veral die Tafeldruiwe.
Baie dankie. ❤❤❤

AlidaVanZyl-ycbh
Автор

Baie dankie Anette ❤Seenwense vir julle ❤

neelspotgieter
Автор

More Annette. Dankie vir die voorspelling. Dit is ysig hier langs die weskus. Groetnis.

hennietheart
Автор

Praat van uiterstes. Een geluk "hier kan ons nie stem nie."😅😅

daleenalberts
Автор

Ek is nou by die werk ek sien wit vlokkies in jhb wesden

AlbertPrinsloo-ulvx
welcome to shbcf.ru