Nuwe reeks! | Plain en simple

preview_player
Показать описание
Wie kan nou nee sê vir kleurvolle Kaapse kookkuns en huiskos?😍 Aanbieder, Gadija Sydow is terug op VIA in die splinternuwe reeks, #PlainEnSimple. Kom kuier saam met merkwaardige mense en geniet prettige kuiers in die kombuis saam met ons!

Skakel in elke Donderdag om 17:00 op #ViaDStv147!
Met heruitsendingsVrydae om 18:00, Sondae om 18:30 en Dinsdae om 19:30.
Met trots geborg deur Spekko Rice.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

wil net graag weet hoekom gisteraand 02/2/25 se program die man alles met sy hande meng. waar is die mengtoerusting.

LOLLIEPIENAAR
Автор

Waar kan ek Lil'nation kontak asb

stompieengelbrecht
Автор

Wat se pakkie kerrie speserye het hy gebruik?

stompieengelbrecht