Psalm 23, 'n Psalm van Dawid, Afrikaans Ou Vertaling

preview_player
Показать описание
Psalm 23, voorlesing uit die Afrikaans Ou Vertaling. Hierdie bekende Psalm van Dawid is die eerste in 'n nuwe reeks getiteld "Bybel in Beeld" op my kanaal waarin Skrifgedeeltes visueel versterk word sodat dit makliker onthou kan word en beter gevisualiseer en internaliseer kan word.

As jy hiervan hou, 👍 my kanaal asb en teken in om op hoogte gehou te word van nuwe materiaal.

Kommentaar word verwelkom en sal persoonlik beantwoord word.

Ek kan gekontak word by:
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Amen 🙏 prys die Here ek se die psml op elke oggent Ek is siek maar hou vas aan die Psalm 23 Want God is my Redder❤

IsabelSamuels-fl
Автор

LORD GOD YES HALLELUJAH GLORY JESUS YES 😊🙏🙌📜✝️

matthewxxxxiv
Автор

LOVE dit!! Nou kan ons elke aand stiltetyd luister!!

liancafourie
Автор

This is my favorite book in the Bible

vanessaa
Автор

Kan Ek asb premiesie kry Om dit te deel?

charlhoniball
Автор

Abinaya pundaya parthutu yamaanthutaan let him go, I'm not lost, I'm not regret

sudhasudha
visit shbcf.ru