filmov
tv
Amptelike voorskou – Waar daar ’n wil is | kykNET

Показать описание
Bekendes vertel Lee-Ann van Rooi hoe hulle hul weg gevind het tot waar hulle vandag is in dié splinternuwe geselsprogram.
---
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!