filmov
tv
Kersfees is Christusfees luister hoe klink ๐๐ข๐ ๐๐๐ข๐ฅ๐๐ง๐ ๐ข๐ฌ ๐ ๐๐๐จ๐ซ๐ my ๐๐๐ซ๐ฌ๐๐๐๐ฌ ๐๐จ๐๐ฅ๐ข๐๐ met #nuweklank

ะะพะบะฐะทะฐัั ะพะฟะธัะฐะฝะธะต
๐๐ข๐ ๐๐๐ข๐ฅ๐๐ง๐ ๐ข๐ฌ ๐ ๐๐๐จ๐ซ๐
Kersfees loflied deur @SwerwerSielMusiek
#lirieke
Die Heiland is gebore,
in stille Betlehem;
by blye engel sange
voeg ek my hart en stem.
So lief het God die wรชreld:
Hy skenk sy enigste Seun,
as mens is Hy gebore,
as Middelaar en Steun.
Kom na die krip so nietig:
daar lรช die Kindjie teer,
Hy is die Seun van Dawid,
Hy is ons liewe Heer.
0, hoor ons sing, Heer Jesus,
en neem ons loflied aan!
Dis nรชrens vir ons beter
as aan u sy te staan.
#afrikaansemusiek #Feesstemming #Feesgety #Christusfees #musiekvirGod #singinafrikaans #loflied #DieHeilandIsGebore #bethlehem #diskersfees #sunomusic
Kersfees loflied deur @SwerwerSielMusiek
#lirieke
Die Heiland is gebore,
in stille Betlehem;
by blye engel sange
voeg ek my hart en stem.
So lief het God die wรชreld:
Hy skenk sy enigste Seun,
as mens is Hy gebore,
as Middelaar en Steun.
Kom na die krip so nietig:
daar lรช die Kindjie teer,
Hy is die Seun van Dawid,
Hy is ons liewe Heer.
0, hoor ons sing, Heer Jesus,
en neem ons loflied aan!
Dis nรชrens vir ons beter
as aan u sy te staan.
#afrikaansemusiek #Feesstemming #Feesgety #Christusfees #musiekvirGod #singinafrikaans #loflied #DieHeilandIsGebore #bethlehem #diskersfees #sunomusic