Kontras - Peruvian Flu (Official Audio)

preview_player
Показать описание
Ons debuutalbum VIR KONTEKS is nou oral beskikbaar.

Artist: Kontras
Title: Peruvian Flu
Album: Vir Konteks (2020)
Single Release Date: 11 September 2020
Recording, Mixing, Mastering: Jo Ellis
Artwork: Nanna Venter

LYRICS:

Sy’s mos gluten-free sedert 2003
Eet nie vleis of eiers nie, “that's animal cruelty”
Praat van na jou liggaam kyk, jy kry mos net een
Sê sy gebruik nie synthetics nie, maar dit was leuen

Daar’s Kersfees onder jou neus, as jy weet wat ek meen

Met 'n geklap van hande, gekners van tande
Vertel my van die cocaine blues

Vertel my van peruvian flu

Sy eet mos net avo op rye-bread toast
Sy’t amper geen koolstof voetspoor nie, sal sy altyd post
Sy haat groot korperasies en big oil companies
Maar sy ry 'n 6.4 liter Grand Cherokee

Daar’s Kersfees onder jou neus, as jy weet wat ek meen.

Met 'n geklap van hande, gekners van tande
Vertel my van die cocaine blues
Met 'n geklap van hande, gekners van tande
Vertel my van peruvian flu

Met 'n geklap van hande, gekners van tande
Vertel my van die cocaine blues
Met 'n geklap van hande, gekners van tande
Vertel my van peruvian flu

Daar’s Kersfees onder jou neus, as jy weet wat ek meen

Met 'n geklap van hande, gekners van tande
Vertel my van die cocaine blues
Met 'n geklap van hande, gekners van tande
Vertel my van peruvian flu

Met 'n geklap van hande, gekners van tande
Vertel my van die cocaine blues
Met 'n geklap van hande, gekners van tande
Vertel my van peruvian flu

Daar’s Kersfees onder jou neus, as jy weet wat ek meen

Cocaine blurs
Рекомендации по теме
visit shbcf.ru