Chris Else - Jy Is My Huis

preview_player
Показать описание


__________________________________________________
Lirieke:

Jy is my huis
Jy is my hart
En ek belowe jou ook dat
Ek elke tree saam jou sal stap
Want jy's my huis en jy's my hart

Jy is my huis
Jy is my doel
My vir die eerste keer laat voel
Of ek die donker weg kan spoel
Want jy's my huis en jy's my doel

En jou fondasie
Nog sterker as Onse Afrikaner Nasie
Jou hart is die mure wat ek nooit verlaat nie
Want my liefde voel tuis

Jou grond is heilig
En onder jou dak voel ek veraltyd veilig
En daar waar ek graag wil wees is daar waar jy is
Want my liefde voel tuis
Jy is my huis

Jy is my huis
Jy is my taal
Want jou mooi lyf en wat ook al
Ek sal jou vang as jy ooit val
Want jy's my huis en jy's my taal

Ja, jy's my huis gemaak van staal...

En jou fondasie
Nog sterker as Onse Afrikaner Nasie
Jou hart is die mure wat ek nooit verlaat nie
Want my liefde voel tuis

Jou grond is heilig
En onder jou dak voel ek veraltyd veilig
En daar waar ek graag wil wees is daar waar jy is
Want my liefde voel tuis

Jy is my huis...
Jy is my huis...

En jou fondasie
Nog sterker as Onse Afrikaner Nasie
Jou hart is die mure wat ek nooit verlaat nie
Want my liefde voel tuis

Jou grond is heilig
En onder jou dak voel ek veraltyd veilig
En daar waar ek graag wil wees is daar waar jy is
Want my liefde voel tuis
Jy is my huis.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Baie mooi, niemand kan dit sing soos jy ni Chris. Well done!!!!

gertpretorius
Автор

Pragtig dat jy Chanelle ook saam jou op liedjie het. Jy man na vrou se hart. Jy is ons huis xxx

ritamoller
Автор

💓🎵Chris Else se musiek sal altyd 'n tuiste hê in ons H🏠RT.

tiaandupreez
Автор

HALLELUYA... thanks to GOD.. because i found your beautiful gospel songs.... sweet greetings from beautiful country INDONESIA...SHALOM ELLOHIM

rapture
Автор

Baie mooi Chris! Besef jy hoe inspereerend die liedjie is? Dis groot!!!!

nelmarlene
Автор

Chris jy sing ongelooflik mooi Love die song, beautiful ❤

lizettebarnard
Автор

Good luck with God's support in your life forever ❤️🙏❤️🙏💥💥💥👍👍👍👏👏👏👏

lisateresaable
Автор

Baie geluk, hierdie is groot wenner. ❤️🙏

LizaVDB
Автор

Brother..I Like your all songs👍🥰🥰Best Singer.

HeginHumtum
Автор

Baie baie dankie vir die baie mooi musiek. Dit bring pynlike knop in my keel. Mag God jou mooi musiek seën. 🙏🙏🙏

ritahugo
Автор

Goue stem. Mag hierdie liedjie goue status bereik en liedjie van die jaar word. Pragtig Chris 🌹❤️🌹

wentzeldebbie
Автор

Kom nou eers af op jou musiek, weti wa ek was nie😁, maar jou stem en musiek is Baie mooi..jou gospel en country is Baie Baie mooi..well done..

Jaco-tmjz
Автор

Ek love die song! Jy het jouself oortref! Koningskind! 🙌👌🏻🌟💕

eers
Автор

Yet I dont understand all is meant by all but I still like it...your voice is amazing..❤❤

nancyinfimate
Автор

Baie baie mooi!! Ek glo die liedjie gaan groot groot wees!!
Liefdegroete!!

nettiejansen
Автор

It wad a Real Pleasure having you in Loma Plata Paraguay

orlandobraun
Автор

Môre chris jy het reg in ons harte kom inkruip vanoggend jou musiek video en die liedjie is absoluut pragtig

tristanvanwyk
Автор

Ons is ook mal oor die see, pragtige lied🙏🏻🙏🏻✝️

ancoisnaude
Автор

Ons beste sanger...al my verwagtings oortref.

thealourens
Автор

Baie geluk!! Dit is pragtig!!
Beslis sal hy nr 1 word op die speellys van Pretoria FM.
🎼🎶🤗🤗💯💯

monaelizejacobs