VRESE van GISTER, VANDAG en MôRE.

preview_player
Показать описание
Ons kan nie oor die skaduwee van ons eie vrese alleen spring nie.

Daar moet iets spesiaals gebeur om dit reg te kry.

Luister gerus na Hebreërs se HOOP opsie oor vrees.

Jan Heenop
Kruispad247TV
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Wow, ek gaan hart werk aan my VREES! Liefde

sandrarheeder
Автор

Dankie vir die praktiese boodskap, leer mens hoe om vrees te kyk in die oe en met Heilige Gees se hulp te oorkom

thanadevilliers
Автор

Ek laaik daai vinnige agtertoe kyk toe daai 2 branders deurkom :) Dankie vir n pragtige boodskap.

meltvanaarde