VonWest- Ek lewe vir jou/Vivo per lei [HD]

preview_player
Показать описание
VonWest is Dewald von Solms en Pieter West. Ek lewe vir jou is hulle eerste treffer, van hulle debut album - VonWest, beskikbaar landswyd op CD en Download.Die album is vervaardig deur Christa Steyn. "Ek lewe vir jou" se video is vervaardig deur Pierre Smith in April 2012.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Baie, baie dankie.Ons is 57 jaar getroud en ek is innig lief vir my bruid.Wonderlike onverdiende seen !
seen
Ons was altwee rein tot ons huwelik.

dawievanheerden
Автор

Was our wedding song!!!! Still the most beautiful song ever

wendypotgieter
Автор

❤ my liefste dis my hart se song vir jou. ❤

abevanwyk
Автор

Pragtig. Ek kan heeldag daarna luister .

andrecoetzer
Автор

Absoluut stunning musiek EN talent!!Met beautiful personalities daarby!Julle rock!!

hanneliehuman
Автор

Julle MAG maar!! Baie sterkte vir al die mooi dinge wat gebeur en ek wens julle 'n besige, onvergeetlike geseende toekoms toe!!! love you guys. Carin

carinmeyer
Автор

Ek kry hoendervleis..elke keer as ek hierna luister..en ñ traan ook!

cmarais-kskd
Автор

A very awesome song and a great contribution to afrikaans music! Hope to see alot more from you guys in the future!

Frederick
Автор

Dis werklik ñ asemrowende vertoning wat my in verwondering laat! Pragtig!

elizabethlagrange
Автор

Baie dankie aan almal wat die video al gekyk het!!! En al die "comments"!!!! Binnekort kom meer nuus oor ons, dinge gebeur nou vinnig! Liefde, VW

vonwest
Автор

Dis die mooiste mooi die. Julle moes nooit ophou sing nie. Hoendervleis mooi. Is julle cd's videos nog iewers beskikbaar.

johanfourie
Автор

Wat ñ ongelooflike song. Die eerste keer gehoor vandag. Ek kan dit dit oor en oor luister.

hilanapieterse
Автор

Wow, het dit gister vir die eerste keer gehoor op Radio Namakwaland...julle doen iets aan my siel...baie dankie. Voorspoed met jul toekoms. Seenwense uit Vanrhynsdorp...van Virgil en Clevelynn

virgildavids
Автор

Een van my gunstelling Suid Afrikaanse lied. Dankie Von West

TonyGaffaneThe_Kingdom_Boy
Автор

Ja-nee, 'n baie goeie produksie. Mag julle dit nog ver bring. Ek's mal oor die kontras in jul stemme.

Unigamer
Автор

Baie dankie aan Christa en Douw Steyn vir die pragtige verwerking, Gallo vir die geleentheid en Pierre Smith dat jy die regte beligting en hoeke geskiet het. VonWest kan nie wag om die land plat te toer nie. SA hier kom ons!!!

vonwest
Автор

Regtig mooi! As mens nie hoendervleis kry as jy hierna luister nie is daar iets fout. Jou chakras is iewers geblok!

lenvdb
Автор

Ek mis julle so baie... Bly van my gunsteling❤❤

cindycoetzee
Автор

hotova serenada pod okny balada bravo Von West
♥♥
gracias

verunka
Автор

Ek kry elke keer nog hoendervleis as ek die video kyk - julle is great!

SmithDigital
visit shbcf.ru