Lisa Se Klavier (Piano Version) - Covered by William Blackrose

preview_player
Показать описание
William Blackrose Sings the famous Koos Kombuis Song - Lisa Se Klavier

Become a Patron By Donating To:
Bank: William Blackrose cc / FNB / 620 317 910 24 Ref: Your Name

Lisa Se Klavier (Lyrics)

Ek het ‘n vriendin ver by die blou see
Teen die hang van Tafelberg, as die son sak, speel sy die mooiste melodiëe
Haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swart
Die klavier se grootste vreugde, hartseer en verlange, verstaan die hart se diepste smart

Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur
Na die naggeluide van Lisa se Klavier

En Lisa kannie ophou as sy eers begin het nie,
En sy laat my nooit huistoe loop of afskeid neem voor my laaste sigaret nie
Ek staan op haar balkon, ek drink haar appelkoostee
Kyk uit na Kaapstad in die nag, die liggies, en die swart, swart see

En onder op die sypaadjie, sien ek die bergie en sy maat
Wat staan en opkyk ver na bo, vanuit die vullis van Oranjestraat
Hul ken al lank die klanke wat uit haar woonstel stroom
Lank na twaalf, met die deure oop, al moan die bure ookal hoe,
Word Lisa elke boemelaar se droom
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Wow schönes Video mein Freund. Liebe Grüße aus Kiel. 👍👍👍👏👏👏

ernesimwunderland
Автор

Ek verstom my aan hoe gemaklik jy die klavier speel en met soveel gevoel sing. Well done Willie.

elizehempel
welcome to shbcf.ru