filmov
tv
Kleure in Afrikaans / Liedjie vir Kinders / Vissies

Показать описание
Leer van kleure met vissies! Onder die water, diep in die see wat is hierdie vis se kleur? Lami vat ons maatjies saam diep in die see om te leer van kleure. Jy kan saam sing en dans met hierdie lekker Afrikaanse liedjie vir kinders.
Het jy geweet jy kan nou vir Lami 'n koffie koop? Dis veilig en maklik. Druk net hier:
Ons is baie opgewonde. Hoe meer kafeïen hoe meer videos! Baie dankie vir jul ondersteuning.
Onder die water
Diep in die see
Wat is hierdie vis se kleur
Blou, ja die vis is blou
Geel, daarsy die vis is geel
Rooi, mooi die vir is rooi
Groen, goed gedoen die vis is groen
Lami vissie kleure
Lami vissie kleure
Hou net aan swem, hou net aan swem
Jy sal eendag wen
Lami vissie kleure
Pienk, die vis is pienk
Oranje, die vis is oranje
Pers, die vis is pers
Swart en wit, die vis is swart en wit
Ek hou baie van Lami videos. Ek het subscribe en nou kan ek nuwe videos sien. Julle moet ook subscribe maatjies.
Ons vra mooi dat almal wat die videos geniet asb subscribe.
Baie opwindend!!! Jy kan nou ook betrokke raak by Lami! Kyk gerus deur die link te volg:
Meer oor Lami Leer en Speel Videos: Opvoedkundig
Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer.
Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Ons mik vir 'n 1000 Subscribers sodat ons aan die gang kan bly en sommer nog baie videos vir julle kan maak. Die Afrikaanse YouTube mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders.
Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig.
Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe.
Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.