filmov
tv
Sky Ocean Feat. Reynardt Hugo - Laat Die Liefde Leef

Показать описание
Sky Ocean en nimlike Reynardt Hugo "Laat Die Liefde Leef" in die maand van liefde met 'n splinternuwe enkelsnit en duet. In hierdie pop enkelsnit met 'n country aanslag vertel hulle die sensitiewe, maar tog onskuldige liefdesverhaal van 'n paartjie wat die pad byster geraak het, toe hulle verby mekaar begin leef het. Hulle wil mekaar net weer by 'n plek vind waar dinge voorheen ongekompliseerd, eenvoudig en pret was. Die musiekvideo het 'n baie onvoorspelbare einde wat definitief aan 'n paar hartsnare sal trek. Hou maar die sneusdoekies naby, want mens weet nooit hoe vinnig 'n uurglas leeg loop nie.
Nou beskikbaar op alle digitale platforms :
Spotify, iTunes, Apple Music, Google Play, Joox, Amazon , Deezer, Tidal, Shazam, Beatport ect.
Volg Sky Ocean op die volgende sosiale media platforms :
Instagram - @skyoceanofficial
Twitter - @skyoceanoff
Tik Tok - @skyoceanofficial
Volg Reynardt Hugo op die volgende sosiale media platforms :
Instagram - @reynardthugo
Twitter - @Reynardthugo
Vir enige navrae of PR van Sky Ocean kontak gerus vir Tania Fourie :

Комментарии