Lucas Maree - Droomvrou

preview_player
Показать описание
KKNK - Kaktus Op Die Vlaktes April 1998
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

So jammer ons sien jou nie meer nie Lukas miskien eendag ver gaan jy weer vir ons sing.😢😢

dottiecox
Автор

Hierdie lied het die mooiste lirieke wat elke vrou laat wonder of dit vir haar gesing word. Pragtig. Ja ons het hom te vroeg verloor.

rikabuitendag
Автор

Een van die beste skrywers in Afrikaanse musiek digkuns. Was vroer die jaar op sy kliptroon in Victoriabaai. Die Winter is my gunsteling👌

coenraadoosthuizen
Автор

Mense EK mis Lukas! wat 'n skatkis van kuns

Coco
Автор

En steeds, die jare neem hulle loop, en ons bly luister na hierdie voortreflike kunstenaar en sy roerende woorde. Ek het die voorreg gehad om een van sy optredes by te woon. Humorsin, nederigheid, was sy karaktertrekke. En, sy kitaarspel was eenvoudig briljant.

ObelixBarbatus
Автор

Sagmoedige reus in die SA musiekbedryf!

christoels
Автор

Ek mis In persoon altyd nederig. Hoop jy sing vir die engele ou grote, hulle sal nie kla nie, ek is seker daarvan! Het hom vele kere op die verhoog gesien. Hy was beter op die verhoog as selfs sy uitstekende Cd's en plate.

jakespretorius