Trump inhuldiging 20 Januarie 2025

preview_player
Показать описание
Die VSA inhuldiging van Donald J Trump op Maandag, 20 Januarie 2025.
(My kort opsomming)

Volg vir Steve op
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Steve, jy is brilliant, dankie vir alles maar ek is 'n oud soldaat en ek sulkel met jou vinnige spraak te volg!! Maar ons moet almal saamstaan, saam veg, skouer teen skouser om te MSAGA! Behoudendes Bo, dank die Here!!

rodtennant
Автор

Steve ek dink jy is fantasties!! Love jou gesprekke elke Maandag. Hou so aan!! ❤

nitalouw
Автор

“Common sense” is terug! Nou hoop ek SA kan ook ñ goue era ingaan. ❤

raynafletch
Автор

Goeie Komentaar! Dankie STEVE! EK IS BLY RAMPIES NIE DAAR NIE!! GROENES MOER TOE!! ❤

FRANCOISPOOLMAN
Автор

....mooi suiwer Afrikaans met 'n "MEGA" groot woordeskat...ditsem Steve!!! 👍👋🌻😊

Vos.j
Автор

❤ Ek hoor jou Steve. Ons hoop vir die beste. Dinge moet êrens geruk word. Wat nou aangaan skree vas teen die blou dak bo ons. Laat ons hoop nie beskaam nie. Mooi bly.

RowenaOlivier
Автор

En ek volg jou elke dag dankie vir jou toesprake en aanmoediging

Andre-zd
Автор

Ons het definitief so iemand nodig in beheer van ons land...
The waiting time in between the first and second time around appears to have taught him valuable leadership lessons...
Our unique problems need unique leaders in key positions in South Africa...
Ek is moedeloos gewag vir dit waarvoor ek "ja" gestem het...
🇿🇦

aprilsmith
Автор

Amen, jou Legend! 🇺🇸 Die weste het weer 'n kans. 45 & 47 #steveforpresident

SCHEPPEL
Автор

Gee daai bek heuning❤😂
Steve, pragtig om te hoor/sien ons het tóg MANNE wat op hoogte is in die geopolitieke arena. Te baie van ons (hoë gehalte, hoor!) leiers wan-ingelig is en nie in-diepte huiswerk doen nie, en erger nog, glad nie agslaan op die geestelike agter gebeure, en parallel met gebeure nie. Gebruik jou invloed en agting om diesulkes aan te spreek.

davidzurnamer
Автор

Die mooi Afrikaans wat jy praat kan ek sommer lank na kennis wat jy het is

loukiesmith
Автор

Dankie Steve. Miskien nie direkte welwillendheid na SA maar daar sal verbetering oorspoel van die Leiers van die Wêreld na ons toe. Hoop nie dit neem te lank nie.

gwenbaxter
Автор

Dankie Steve. So bly oor Trump se aksies. Dit gaan voorbeeld wees vir res van die wêreld.

paulmerwe
Автор

Hoor hoor Steve!! En so sê almal van ons ❤

marlene-iizw
Автор

Bravo, weereens mooi saamgevat en spot on🎉

HansRichter-lhgt
Автор

Having lived and worked in the USA during the early 2000's..and have fine memories of a wonderful Country and people, one can only hope that America can now get back on track.
Proud South African
🇿🇦

KevinRobert-xk
Автор

Steve you say it so good welcome to America

AiJerry-qf
Автор

Baie dankie vir jou stewige terugvoer! Ek is 100% gelukkig met Trump se inhuldiging. God het hom daar geplaas, of jy nou glo in Hom of nie, jy het nie die vermoee om so 'n ingryping te verander nie, niemand het nie. Carrie Underwood het gedoen wat bitter min die moed sal he om te doen, ek saluut haar! Vanoggend weer amper iemand mooi vertel op sosiale media want volgens hom moet niemand die "oppressor" (Christene), lof toe swaai nie want "dis hulle wat die lgbtq gemeenskap aanval en verdruk" en wat nog.

Ek is nie eens verbaas nie maar wou so graag vir hom vertel hoe hy en sy soort, se aanvalle op God se Voorskrifte en Christen kerke en hul besoedeling van bybels letterlik op allerhande maniere, die oorsaak is vir mense wat vandag nie weet wat hul "genders" is nie! Dis die uiteinde van HUL optrede wanneer mense wat hulself as "Queer" beskryf tydens Frankryk se Spele heeltemal van die pad af en vulger optree! Dis alles HULLE skuld! Maar hulle is doodstil wanneer daai gekheid kop uitsteek. Hulle wil mos nie geassosieer word daarmee nie.

As jy teen God se wette en instellings optree gaan jy mos 'n rippel effek veroorsaak, dan wil al die ander ook hul wense vervul he soos diegene wat VIR aborsies is. Ek kan verstaan dat daar dames is wat verkrag word en heel verstaanbaar nie die baba wil he nie. Maar terselfdertyd en met die getal aborsies in gedagte, wonder ek soms watse barbaarse verkragters vir mans in Amerika rondloop? Ek dog is hulle 'n 1ste wereld land?

lizma
Автор

Dankie Steve jy praat die waarheid jy is n legend

riaanbrits
Автор

Die kort baie meer oe.
Baie goed, subbed.

dawienel
welcome to shbcf.ru