filmov
tv
Moenie bang wees nie - wees bly! | Oggenddiens - 12 Desember 2021

Показать описание
Vandag is die derde Sondag van Advent - die Sondag van Vreugde. Ons vier die Vreugde wat daar in Christus is, die vreugde wat ons kan vind in die wete dat ons Verlosser mens geword het.
Vreugde het egter n donker kant. In die vroeë kerk was daar nie altyd rede om bly te wees nie. Daar was hartseer, onsekerheid, vervolging, verwerping en verdagmakery. Tog kon die eerste gelowiges hulself verbly in God se woord, God se beloftes, en God se uitkomste.
Mag jy ook vreugde vind in hierdie advent tyd. Mag jy vashou aan Christus in donkertye.
Ons lees Filippense 4: 1-9.
-------------------- Media & Produksie --------------------
Geskryf en Opgevoer: Ds. Mias van Jaarsveld
Plek: NG Gemeente Heuwelsig, Bloemfontein
Video: Jeandré Badenhorst
Klank: Bertian de Jager
-------------------- Kopiereg --------------------
Background Music:
Music from Uppbeat (free for Creators!):
License code: P6H6RWTVFICP0XNH
Tannie Wilna Video:
Inspirational Piano And Orchestra by Rafael Krux