filmov
tv
karamel pampoen koekies

Показать описание
Resep:
2 kop koekmeel
50 ml suiker
20 ml bakpoeier
2 kop gaar pampoen koud
2 eiers
100 ml melk
Sous:
1 kop suiker
60 ml botter
1 kop water
1 kop melk
25 ml vla poeier
olie vir bak
Metode:
PAMPOEN KOEKIES
1. Voeg al die droë bestandele saam.
2. Meng al die nat bestandele saam in.
3. Bak in olie tot gaar
SOUS:
1. Braai suiker en botter tot goud bruin.
2. Roer nou versigtig die water en melk by.
3. Maak vlapoeier met bietjie koue water en roer by sous.
4. Verhit tot dik en gooi oor pampoen koekies.