Here Jesus U skyn oor almal (FLAM 113) NG Wonderboompoort

preview_player
Показать описание
Here Jesus U skyn oor almal (FLAM 113) opgeneem en verwerk deur NG Wonderboompoort (Naude Kritzinger en Andri Nienaber)
Oorspronklike titel: Shine, Jesus, shine
Teks en Musiek: Graham Kendrick
Afrikaanse vertaling: Breda Ludik

Here Jesus, U skyn oor almal,
met die glans van u liefde skyn U.
Skyn op ons tot ons oë oopgaan.
Maak ons vry om te lewe voor U.

Soos lig wat skyn in die donker van hierdie wêreld,
soos lig wat skyn, skyn die Heer in ons.
Kom, Jesus, kom en verdryf al die donker in ons.
Kom laat u liefde die wêreld oorwin.

2. Here, maak my ‘n lig wat helder
skyn om liefde te dra, al verder.
Skyn deur my tot die hele wêreld,
weet dat U vir ons almal gesterf het.
Skyn deur my. Skyn deur my.
Рекомендации по теме
visit shbcf.ru