Flipagram - January 21, 2017

preview_player
Показать описание
Die oase in die dorre woestyn. Dis wat ek gevind het in tannie Elsa. Dit is wat my laat besef in elkeen van ons as vrou is daar die perel, veilig toegevou en omskulp, om slegs oop te maak wanneer die tyd sou aanbreekom dit te doen. Maar in die lewensloop van ons as vrou is daar die stropers, wat jou steel, jou breek en nie die ware egtheid van jou as perel sien, en jou veruil vir die materialistiese honger van die gieraard. In jou hart het ek troos kom soek en gevind. En in die proses myself begin vind. Dankie Elsa vir jou motivering, vir die reg dat ek as vrou en moeder mag huil en mag vreugde vind in elke lag van die Kinders om my. God's Seen bid ek jou toe.
♫ Ge Korsten - Liefling
Made with Flipagram
Рекомендации по теме