Juanita du Plessis - ONS BELOFTE (OFFICIAL)

preview_player
Показать описание
Performed and recorded in Nashville
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Ek en my Vrou. Het werklik Sam oud geword sy was 27 en ek 34 toe ons ontmoet
het ek is nou 78 en sy 71 en nog nader aanmekaar as toe hoe doen n mens dit vra
mense, om mekaar te respekteer binne die
raamwerk van goddelike beginsels toe te pas. Dankie Juanita vir n uitmuntende lied, ,

manfredgerstmair
Автор

A great family singing such melodious song with beautiful words, thank you for sharing your success with us here in Germany.

wernerstruebing
Автор

This is absolutely fantastic. Love this track so much.♥️

geocav
Автор

Pragtige lied. Die mooiste woorde en die mooiste mens, binne en buite. Baie dankie Juanita vir soveel jare van die mooiste musiek, wat ek al van jou af ontvang het. 🙏🙏🙏

laudigerber
Автор

Sou uma brasileira que admira muito essa família de vozes maravilhosas e que me encanta muito .Parabéns!

mariadocarmosouzateixeira
Автор

A beautiful lied, met woorde wat net onderskryf hoe ons as paartjie mekaar se intimiteit onderskryf en hoe belangrik ons kinders vir ons is. Well done. This why you are a superstar. Treffer na Treffer.

AntonAllner-lelf
Автор

Very nice song. Welcome to the States and Nashville, hope you enjoyed it.

coparpanzeruser
Автор

Very beautiful words, makes me feel very far 😢😢😢😢

gersongurirab
Автор

Pragtige gesing, pratige woorde, pragtige familie, voel geinspreerd

stevenolivier
Автор

Geweldig, is bijna goed te verstaan in het nederlands 👍👍🎶🎶👀❤

Soryt
Автор

Amazing song dankie vir jou musiek Juanita

WillieStegmann
Автор

Lovely aniversary song it is my aniversary song

meganthird
Автор

Darem baie mooi woorde jy is die beste just love you !! 💗💗 luister na jou hier waar ek bly in die verte NZ nou net jou nuwe CD gekry vanaf SA via familie 💛🧡❤💙💜

lindaclarkson
Автор

Nog altyd my gunsteling, mooi weergawe van di lied dankie Juanita.

amandahall
Автор

Mooiste stem mooiste vrou in die wereld

hannelielandman
Автор

I would love to have the lyrics in English shown. Juanita you are still my favorite!

tonyaldersebaes
Автор

Baie mooi liedjie ❤ like jou musiek baie

KarenCoetzee-ro
Автор

So mooi net Vir my man Steve Harmse ❤❤.Liefde Hou Alles bymekaar

FillichaHarmse
Автор

Middag Juanita Ek en my oorlede man van Hier die song van jou gehou

susanbritssusanbrits
Автор

Dis my en my man se gunsteling is al 35jaar getroud en ons raak nou grys

ellapretorius
join shbcf.ru