ONTHOU DIE EEND - Andries Vermeulen, 14 April 2019

preview_player
Показать описание
Romeine 10:10 (NLV) Want as ons glo met ons hart, word ons vrygespreek en as ons met ons mond bely, word ons verlos.

Romeine 10:13 (NLV) Want “elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal verlos word.”

1 Johannes 1:9 (NLV) As ons egter ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons sondes te vergewe en ons skoon te maak van alles wat verkeerd is.

Hebreërs 10:17b (NLV) “Ek sal aan hulle sondes en hulle oortredings nooit weer dink nie.”

Psalm 103:12 (NLV) So ver as die ooste is van die weste, so ver verwyder Hy ons oortredings van ons.

Psalm 139:15-16 (NLV) My bene was vir U sigbaar toe ek stilletjies gevorm is in die dieptes van die moederskoot. U het my gesien voor ek gebore is. In u boek is alles opgeteken; elke dag is bepaal voordat een van hulle daar was.

2 Korinthiërs 5:17 (NLV) Daarom – iemand wat aan Christus verbind is, is ’n nuwe skepping. Die ou dinge is verby, kyk, die nuwe is hier!
Рекомендации по теме
visit shbcf.ru