filmov
tv
Is Devy Ft. Zee - Don't Call...

Показать описание
Chorus
Don't call, dont call
moenie bel as jy hoor ek is daar
jy kehn my skaars nou text of greet in die straat
moenie bel en jy hoor ek is n star...×2
Is Devy Verse 1
Een van die dae dahn gaan die music hours afbetaal
surprise die toppie mehn n eerste handse kar
renovate die huis, koop my suster elke nuwe paar
die wat lag kahn maar lag want eintlik stoot ek die musiek vir die kapitaal
en ook die PASSION
die wat twyfel in my kahn die fame kry
almal rond om my is nog onseker soos n uit pyp
hulle verstaan nie so mooi die dream wat ek chase
vir almal is die MUSIC PUSH n pipe dream
wanneer ek dit maak koop ek vir al my doubters ICE CREAM
to show you i can be COLD yet EXCITING
don't call as jy hoor Devy went hiking...
Chorus
don't call, don't call

Zee verse 2
Want as ek aim.
Dan aim ek steeds vidi top.
Steeds vani tolla.
Vani 4 9 3 0
Begin het was ek onder mar ek moes dit uit maak.
Ek het rap gekies want dit is hoe ek alles uit laat.
Ek weet baie bly praat.
Maar jy praat'ie ees met my nie.
Loop ek ini straat hulle greet'ie ees vimy nie.
Tolla rapstar sos n movie.
Eks die main'ie.
Hoe meer goete verander dan voelit nog sos die same shit.
Don't call as ek eendag op'ie stage is.
Dus met die duim.
Middel-vinger as jy fake is.
Ek sit my alles in asof dit op die lyn is
Moetie my wil bel as jy gehoor het ek is famous.