filmov
tv
Hoërskool Tygerberg | Vreesloos

Показать описание
VREESLOOS is terug en aan die brand🔥
Die eerste Vreesloos van 2025 het vandag afgeskop, en die energie was NEXT LEVEL by Hoërskool Tygerberg.
Hoërskool Tygerberg het gewys hulle is hier om te kompeteer—wie gaan die volgende skool wees wat ons besoek? 👀
Die doel van VREESLOOS is om jouself te toets, jou vrese te oorkom en ook te sien hoe jy VREESLOOS met die Here kan leef.
#VREESLOOS2025