Mathys Roets - Gert Vlok Nel se Treine

preview_player
Показать описание
Mathys Roets se nuwe musiek video saam met Rozelle Blackie. Lirieke deur Piet van Wyk de Vries.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Een van my gunsteling songs!! Ek wil dit "oor en oor" luister". Dankie vir musiek wat elke dag beautiful maak.

elsamouton
Автор

Mooi baie mooi...Dankie Rozelle...ook aan Mathys 👌

aldenelerouxsoverytrue
Автор

Net eenvoudig die beste van bitter min werklik uitstekende Afrikaanse kunsternaars in die musiek bedryf. Matthys, van 'n ou pèl van Jacques Smith ook!

hannesvanaarde
Автор

Dit bly steeds so 'n fantastiese song. 👌👌 julle.

magdadewet
Автор

Wat 'n plesier om na te luister. Prima!

nielfranken
Автор

Mathys Roets se musiek is vir my SO pragtig en sy basstem is die mooise basstem wat ek nog gehoor het. Doe so voort MATTHYS, JY SKITTER. BAIE DANKIE.

winifrednepgen
Автор

En toe kom ek nou eers 11jr later op hierdie awesome song af van Matthys😮😂❤

ajm
Автор

Die beste song vir my...laat my baie dink!Matthys en die vrou wat saam met hom hier sing...weet nie wie sy is nie...prysloos!

hannesvanaarde
Автор

Mooi Mathys. Jy sing so eerlik en opreg.

rikabuitendag
Автор

Mathys jy sing oor die lewe dit raak Jy is n groot S.A ster! Jy doen dit weer en weer!

sanetstrydom
Автор

Ek wil jou oor he....hoe mooi klink dit

theresabadenhorst
Автор

Awesome! Ek is mal oor die klank. Baie goeie einde!

schinkman
Автор

Wat anders kan 'n mens van Mathys verwag? Absoluut pragtig!

jnvdwest
Автор

Jy het dit weereens gebring Mathys!! Dis anders, maar ek hou baie daarvan. Dis diep, vertoon n hartview ! Mal oor hierdie dame se pragtige fluweel stem! Julle klink baie goed en strelend op die oor :) Hou aan om dit te bring <3

Jaxi
Автор

Ek het laas dis lied geluister toe Mathys dit gesing het in Bfn by die Aasvoël klub en terselfde tyd daar n trein verby is. ñ Oomblik wat ek veraltyd sal onthou.

surebadenhorst
Автор

Ek sit hier en wens jy was nog myne...

gerriebasson
Автор

Rozelle uitmuntend uitmuntend uitmuntend - jy het jouself oortref!!!
Gerhard

dwaynedewet
Автор

Rozelle Blackie se engelstem maak hierdie song!

cozinsky
Автор

My Boet . Wat n moerse song . Jy bly yster.

andredelange
join shbcf.ru