Afrikaans: die groter prentjie

preview_player
Показать описание
Hoe kan Gariep-Afrikaans genoegsame blootstelling/eienaarskap geniet? Is daar gemeenskaplike kenmerke tussen variëteite wat maatskaplike en geografiese grense oorskry? Is daar wedersydse invloed? Wat behels "algemene Afrikaans"? Is herstandaardisering die antwoord? Waar pas Standaardafrikaans as gebruiksvorm vir spesifieke doeleindes in? Hoe praat jongmense in bv Namakwaland vandag Afrikaans?

Menán van Heerden praat met linguiste Ernst Kotzé, Quentin Williams en Elvis Saal.
Рекомендации по теме