My Lewe draai om jou - HD

preview_player
Показать описание
HARTIWOOD FILMS vervaardiger van "liefling die movie" bied aan die offisiële musiekvideo: MY LEWE DRAAI OM JOU. Beskikbaar op die lieflingklankbaan November 2010
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

I just watched the movie for the first time, on "Netflix" Latin America (today was the last day of the movie in it). I liked the movie. Greetings from Argentina.

miguelangelchoquequispe
Автор

Afrikaans is 'n mooi taal. Ek het baie liefde vir die Afrikaans musiek and I am also teaching myself Afrikaans because I didn't have the chance to learn Afrikaans in high school.

zwelishamthethwa
Автор

GREAT video AWESOME song!!! Standing Damn is it just me or is this young man absolutely GORGEOUS!??

rouxlucitt
Автор

Dankie Bobby jou liedjies dra my deur my probleme, mooi loop

ancoisnaude
Автор

Ik heb een vriendje in Namibië die Afrikaans spreekt, als ik meer dan 20 likes heb ga ik het voor hem zingen.

juutful
Автор

Beste ding wat my gebeur het, vir ewig en altyd joune. Mwah! xxx

sanetlsk
Автор

1 van die songs wat daar is. Asook die Fliek, beste Suid-Afrikaanse fliek in jare

deonberry
Автор

To the dutch youtubers bobby van jaarsveld is one of south africas best zingers

jarrodpeters
Автор

Fantastiese akteur, hy sing pragtig, ek leef myself so in, in hierdie 👌

ancoisnaude
Автор

As ek opstaan of ek gaan slaap
Is dit net jy wat in my kop bly
En in my drome en in my hart voel ek jou

Want agter mure, vleeslike mure
Roep my hart uit, dit skree jou naam uit
En in ‘n oomblik weet ek als is ok

O ek kan nie wag nie
Meer om jou te sien nie
Nie nog ‘n dag nie
Ek kan jou nie vergeet nie

[Chorus]
My hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Jy’s die beste ding wat met my gebeur het
My wêreld draai om jou

Ja my hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Eks vir ewig en vir altyd joune
My wêreld draai my lewe draai om jou

Dit is so moeilik om te verduidelik
Wat in my aangaan
Maar dit is duidelik
Dat ek verlief is
En dit als gaan oor jou

Want agter mure, vleeslike mure
roep my hart uit, dit skree jou naam uit
en in ‘n oomblik weet ek als is ok

O ek kan nie wag nie
Meer om jou te sien nie
Nie nog ‘n dag nie
Ek kan jou nie vergeet nie

[Chorus]

En as storms in my hart kom breek
Weet ek jy is daar
Dit net jy wat hierdie hart kan rustig maak

[Chorus]

anthonycooper
Автор

Dit is een awsome awsome song.... Jynis een yster mens.... Stunning Bobby... Liefde het n nuwe betekenis.. ❤️

abriehenning
Автор

Heerlijk nummer, ik hoop er ooit eens te komen, alleen al voor de muziek

Amaron
Автор

Jys AWESOME Bobby.!!#nice song!#! Love it

janettepretorius
Автор

Super mooi liedje! Jammer dat de film nooit in Nederland is uitgebracht ;)
Very nice song! Too bad the movie was never published in the Netherlands ;)

Chieana
Автор

Oh super...over paar maand is bobby in nederland...supermooi liedje

Alietje
Автор

Grappig dat gesproken (of gezongen) ook zo goed te volgen is. Ik versta dit beter dan West-Vlaams....

rroijen
Автор

youtube laat Nederlanders, Surinamers, Namibiers, Antillianen, Zuid-Afrikanen, en Vlamingen elkaar weer ontdekken.
Best beluisterde NL liedje op yt is nog altijd: YesR - Uit Elkaar > 15, 6 miljoen kliks

hardklik
Автор

My dop is nou skoon verlee! Amaaaazing!!!! ;)

bfrolick
Автор

Bobby jy is di beste ding wat met afrikaans kon gebeur Mal Mal Mal oor jo

amandahall
Автор

Sjoe die man weet hoe om 'n song te sing!!!

lindiebez