Na die Kruis - Past. James Davids

preview_player
Показать описание

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Danki Here vir die kruis en die opstanding is ons hoop christus Jesus ons verlosser Shalom baie danki Pastor James David s en worship team

ravenjacobs
Автор

Pastor is my begeertes om uit di noord kaap te km en in u diens te sit..kragtig bedien u di woord gseende is u en fam

QueenmaryKordom
Автор

Amen 🙏 dankie Here is dit nie kostelik nie Prys sy Soete Naam Amen 🙏

WilhelminaNovember-gopp
Автор

Baie dankie pastoor vir geseënde lied! U sing dit met volle passie, oorgawe, uit volle bors & uit diepte van u siel. Ek voel die salwing van die Here in u stem en in die lied! Die Here seën u verder!

dimitromoses
Автор

Dis so pragtig gesing, ek kan heeldag na die pragtige gelofte van ons Heer luister

engelarandall
Автор

Dankie U vir U Groot genade ons bid U seen op elke Sanger af ..arbeid tot die Meester kom Emmanuel

louisevisse
Автор

Wht a wonderfull soul and a true mouth piece of our Lord and saviour

KeaganCarelse-gg
Автор

wat n seen!! Mag Jesus julle vashou in elke storm, elke toets, . Julle sang is Heilige Gees gevuld, prys Sy Naam

mauded
Автор

Ai Pastoor ons geniet u dienste op hierdie kanaal. Dankie!! 🙌🙌🙌

christinevandermerwe-glsm
Автор

I love the singing, touches my heart strings. 💛💚💜💙💖🌹❤️👫😘

purlss
Автор

So geseend. Beyond.!
2021 Jesus leef... Neem Hom aan. 🙏🏽🙏🏽🙏🏽

yvonnedevries
Автор

Baie dankie. U is diep geroep. Mag liewe Jesus U nog meer wysheid gee. Die lied is onder die salwing. Dankie Pastor

beryljacobs
Автор

Amen, u is gesalf, pastoor, hou so aan, die Here, seen

wendygous
Автор

Pragtig!!! Net die Here is onse Anker in die lewe!!

elizabethpetropoullakis
Автор

Pragtig. Elke lied is geestes gevul. God seen julle en beskerm julle.

hesterduvenage
Автор

awesome GOD het U GESEEN As Dit mensies Nie aanraak Nie Dan weet Ek Nie

marlenedebeer
Автор

Net trane I've needed this praise God

christineandersons
Автор

Altyd n traan in my pog as ek hierdi Lied hoor Dankie Jesus

mrcentral
Автор

Geseend is jy Pastoor;en jou Bediening!!ek luister elke more die lied!!!dit vul my siel!

lorrainewillemse
Автор

Past. God bless you and your congregation. Just so beautiful.

saffasaffa
visit shbcf.ru