Storieman is terug!

preview_player
Показать описание
Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfeld een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is 'n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feëverhale uit die bekende Storieman-reeks.

Рекомендации по теме