Sonvanger - Valiant Swart | Camille van Niekerk Cover

preview_player
Показать описание


Lyrics (Afrikaans):

Kyk of jy vir my die son kan vang
Daar’s ‘n kamer in die huis waar ons die son kan hang
Dis donker by die venster in die middel van die dag
Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag

Kyk of jy vir my die son kan bring
Daar’s ‘n liedjie in die gange wat die son kan sing
Want dis stil in die hoeke, hierdie koue seisoen
Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen

S-o-nvanger
Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn
S-o-nvanger
Laat my verstaan
Hoe ‘n somer sommerso in die niet kan verdwyn
En laat hom skyn

Kyk of jy vir my die son kan kry
Daar’s ‘n huisie in my hart waar die son kan bly
Kyk of jy vir my die son kan steel
Daar’s ‘n plekkie in die tuin waar die son kan speel
S-o-nvanger
Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn
S-o-nvanger
Laat my verstaan
Hoe ‘n somer sommerso in die niet kan verdwyn
En laat hom skyn

Sonvanger
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

THANK YOU to everyone who has listened! It means the world to me. Please subscribe to see new covers first!

CamillevanNiekerkMusic
Автор

I don’t understand the language, yet I still enjoy listening to the beautiful voice 😃💕👏👏

judylin
Автор

Daar is n paar weergawes van die liedjie, Maar die een is my gunsteling!

pieterswanepoel
Автор

Gold 🌟 to your pronunciation coach! Thanks for blessing us with your brilliant talent.

jqdup
Автор

Jy sing ongelooflik baie mooi - ons luister hieruit Salem, Oregon na jou! Vang die son!!!

Автор

Sending lots of love from a fellow Afrikaner in Los Angeles.

marguerite
Автор

Jou stem is absoluut besonders ! Moet nooit ophou sing nie. Jy sing pragtig ❤

chantelleviljoen
Автор

WoW ... Absoluut PRAGTIG, Camille! Baie dankie xxx!

andredutoit
Автор

Listening in China, thanks, beautiful soft voice en sagte uitspraak, mooi.

louisduplessis
Автор

Wow... Spraakloos. Namibia se mense sal trots wees om te hoor daar is wel kunstenaars daar buite wat Afrikaans leer, praat en sing. Jou liedjie gee hoendervleis.
My request would be Blou van Andre Swiegers. I think it your voice will handle it perfectly 😉

studpuppy
Автор

WoW she sings better Afrikaans than most Afrikaners!

marguerite
Автор

Camille this stirs up emotions by its sheer beauty. I absolutely love how you sing this popular song. Magnificent! Do come back to SA for a tour or even just a visit. We'd all be honored.

hermanbotha
Автор

SJOE Camille, jy moet asseblief nog video's plaas, jy het 'n pragtige talent! Encore!!!!

mariannevolker
Автор

Camille Briljant gesing! Groete uit LIma Peru!

toscabrutus
Автор

Admirable and such an incredible version. Love your voice. Thank you for taking the time to learn a South African language and an iconic, beloved song. Looking forward to your future work!

SonjaZA
Автор

I dont understand a single word but this is so beautiful

ijustwannacommentnotmyreal
Автор

As ń mens van Suid Afrika wil ek net dankie vir hierdie mooi liedjie sê.Dit is nogal mooi uitgesprek ...dit is so ń hartseer liedjie, jy het regtig lewe aan dit gebring.Besonders...

danigurl
Автор

Jy is n yster hou so aan met die mooi taal.

jamesschutte
Автор

I'm afrikaans and I must say this beautiful ! Well done Camille keep up the good work ! 😍

ruhankoekemoer
Автор

Dis werklik pragtig gedoen stunning stem en uitspraak.. as die woorde nie jou hartsnare laat trek nie dan is daar fout

eddiemorrison
welcome to shbcf.ru