Broers ft. Sunette Bridges & Werner Beukes - Bosveld Vure

preview_player
Показать описание

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Sjoe dis pragtig julle. Ons Land is besonders. Sunette jou stem is so mooi.

lizettemarais
Автор

Die 3 broers, Werner en Sunette - wat 'n fantastiese kombinasie van stemme!
Pragtige lied, baie dankie hiervoor!

martinkotze
Автор

Pragtig!!!! Welgedaan Broers, Werner en Sunette!! Ongelooflike mooi lirieke, melodie en produksie. Mens se hart klop sommer WARM!

nadinehoffeldt
Автор

Dankie!! Julle laat my vêr trug dink na baie jare gelede toe ons geboer het en my man nog gelewe het...😣😣😣

hettiebotha
Автор

Dit is so stunning, dit is nog die beste werk wat ek nog ooit gehoor het van julle. Well Done !! Dit is internasionale gehalte.

alfiecrous
Автор

Pragtig. Ons sit en luister in die donker gedurende Loadshedding en die lied gee mens nog hoop.

bdvdm
Автор

Absolute fantasties. Sit met 'n knop in my keel. Diepe woorde

anitaassad
join shbcf.ru