filmov
tv
Deeg deur Theresa de Vries

Показать описание
Alle soorte deeg om terte of pasteie te maak word bespreek – broskors-, blaarkors, skilferkors, warmwaterkors, fillo- en strudeldeeg, ook die gewilde Marokkaanse ouarkadeeg. ’n Besonderse boek wat al die kunsies van deeg fynkam; bestanddele, toerusting, basiese beginsels en puik resepte. Algemene foute wat by deeg kan voorkom en die oorsake word ook gedek. En om die terte of pasteie te laat pronk gee Theresa wonderlike aanwysings hoe om dit te versier.
Beskikbaar by:
Beskikbaar by: