Leer om tyd te lees... in Afrikaans! | Lees tyd op 'n horlosie

preview_player
Показать описание
As jy jou kind 'n goeie grondslag wil gee om te leer om tyd te lees is jy by diei regte plek! In hierdie video fokus ons eers net op die basiese beginsels van tyd lees. Die kind leer om die minuutwyser en uurwyser te herken en dan ook hoe om uur, kwart oor, kwart voor en half te lees. As die kind hierdie konsep van "leer om tyd te lees" onder die knie het sal hy of sy in die toekoms sommer maklik die ander konsepte snap en vinnig leer om tyd te lees.
Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen gereeld met jou kind hoe om tyd te lees! Ook baie belangrik om te onthou:
- Maak 'n horlosie uit 'n papierbord met papierwysers en oefen saam met jou kind.
-Vra gereeld vir jou kind hoe laat dit is en kyk of hulle die tyd kan lees
- koop 'n analoog horlosie vir jou kind
As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders!

Ons is ook op Facebook - volg ons daar:
Рекомендации по теме