NAMPO VIRTUAL Dag 1 - PREMIERE: Terug Plaas toe met Nataniël

preview_player
Показать описание

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Dankie Nataniël ... ek luister altyd na jou stories ... my siel is nou weer verfris!❤❤

kittysupra
Автор

DANKIE DANKIE vir suiwer Afrikaans op sy beste!!! Rina

RinaVanZyl-fy
Автор

Nathaniel ek is n ou tannie van 73 en nes oorle Jan Spies is jy die enigste mens na wie ek vir ure kan luister. Mis Jan al jare en lief. Dankie dat jy nog vir my soveel plesier verskaf. En wat ek die meeste van jou weerdeer jou suiwer afrikaans. Wees geseend gesond en gelukkig altyd. Tante Bets Nel.

betsnel
Автор

Brilliant man fantastic singer a south african treasure

sandrakaschula
Автор

Nataniël! Dankie dat jy aksieplanne in drome insit, dat jy nuwe inspirasie bring, nuwe besigheidsplanne, kreatiewe denke vir die wonderlike nuwe SA waaraan ons almal graag hard bou. Ons het soveel meer van hierdie tipe gesprekke nodig om ons koppe aan die gang te sit, ons is almal gewillig, ons land is pragtig en heilsaam, ons het nog net nie genoeg vars, organiese planne nie.

melissaburger
Автор

As n kind van die 70s en 80s, weet jy ons was almal lief vir Tannie Stienie ❤

PurpleWolf
Автор

Baie dankie, altyd kolskoot en nodige punte. Mag ons geseënd wees met mense wat hierdie wêreld bou

mandabotha
Автор

Perfekte taal en ń wonderlike talent 🎉
Ek woon nou steeds 15 jaar in Engeland en smag na ons landstaal....DANKIE NATANIËL.

percival
Автор

Dit is een van die waarste mooiste stories ooit!

lizettesteyn
Автор

Doen só voort Nataniël! Jy weet net hoe!👏👏👏

hannetjieschutte
Автор

Dankie Nataniël. Jy is die stem wat nodig is. Baie min mense sal besef wat jy regtig hier met ons deel. I get it. 🙏💙 n groot verandering wat elkeen kan maak is om n paar vrugtebome in jou jaart te plant. Vandag nog. N vrugteboom is n belegging. Hoop ek sien Nataniël eendag, erens by n mark in Franschhoek. 🌿💚

MaggieBurgerSmit
Автор

Joe Nataniël jy is uniek met jou talentvolle manier van kon dit nog altyd baie geniet. Doen so voort....ons volk het dit nodig.

mariaantheunissen
Автор

So lief vir jou en die rou waarheid. 💃💃💐

Karen-igbp
Автор

Nataniel jy is n besonderse mens. Begaafd en so n plesier om na te luister. Mag jy nog lank Vir Ons die waarheid vertel.

marynasmit
Автор

Liefste Mens, Jy Moes in ons parlement gewees het....
Dankie tog jy is Nie🎉
Soveel geleer van jou.
Dankies tot by die volgende " universe" en terug ❤

cornemartyn
Автор

Ek dit nou so geniet!! Dis soos n prentjieboek wat voor my afspeel, dankie Nataniël

netaniavrijens
Автор

Nataniel you are the best. Your stories are so true
Thank you for your insight to this sad situation
I love listening to you. You have a special gift

elainegerardi
Автор

Incredible.... ek dink nie genoeg mense verstaan werklik die skill wat dit vat om stories só inmekaar te weef en só te vertel nie... Ek is diep dankbaar dat hierdie man en ek op dieselfde tyd in onse mooi land woon

JohanBesterYourVocalCoach
Автор

Wat n wonderlike persoon met sulke raak vat gesegtis ek kan ure na jou luister jy bly fantasties hou aan met wat jy se ❤

IsabelReichel
Автор

Wonderful Nathaniel.. i understand every word and every emotion.. i live in a garden like your Ouma’s.. ❤

Serenity-
join shbcf.ru