Steve Monday Chat, 13 May 2024

preview_player
Показать описание
'n Paar van ons manne het gister op Moedersdag, op SUNO of UDIO, AI, liedjies vir ons mammas en vroue laat maak, gratis. Dit was ons geskenkies aan hulle. Hoekom? Want ons is "morantiese moere".
Probeer dit self.
Wat kyk ek, wat lees ek, wat grief my, ek sê meer oor Rut die lied en ek vertel hoe die ANC skoonskip kan maak, en wat het my laat my tjank het dié week. Iets het gebeur.

Volg vir Steve op
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Dankie, dankie Steve dat jy so trots is oor wie en wat jy is. My hoop is dat jy die jonger geslag sal beinvloed hoe om vir ons land en ons taal op te staan.

gwenbaxter
Автор

Ek is só bly ons is op dieselfde golflengte Steve oor álles wat ons dwárs in die krop steek, aanbetref !! Dankie wéér vir jou mannemoed en durf om die wêreld aan te vat oor die waardes en beginsels waarin ons glo en wáárvoor ons staan !!!

charlhattingh
Автор

Like you videos Steve!!! Jy is n baie intelligente persoon!! Jy sê n klomp goed in n baie kort tyd. En ek like jou musiek!! Jy doen n great job!! Mis die ou Suid-Afrika woon in die UK. 👍😊

bennieschutte
Автор

Dankie Yster Steve, vir jou OPREGTE, GEEN BULS.... T, FEITE, wat jy ALTYD deel👌🏻 Jy hou my trots om myself ń afrikaner BOER, te noem👏🏻👏🏻👏🏻 Hou groot asseblief altyd aan om dié STEM te sing, ons volk MAG dit NOOIT vergeet nie👍🏻

Smartie
Автор

More Steve. Sjoe wat n lekker vurige geselsie vanoggend. Weer gooi jy die waarheid net soos dit is. Van politiek tot trane trek. Die storie wat walglik is oor vroue wat basies broeimasjiene is vir "dits" wat iets is waar hulle inpas nie. "Mans" wat nooit n vrou sal kan wees omdat God hulle nie so geskape het nie. Hoekom onskuldige kinders by hul leefwyse indwing? Ek wat daagliks met die politiek te doen het omdat dit my werk is, sien ook die rooiligte raak. My dag as Moeder het stil en rustig verloop, n kort kuier saam met my meisiekind wat ook n mamma is en ook haar dag sonder haar kinders moes deurgaan. Die lewe loop nie altyd soos ons dit wil hê nie. Tog in ons harte is en sal ons altyd Moeders bly sekere gevalle mammas en pappas. So ons vier Moeders en Vadersdag. Ek kyk ook Netflix en staan verbaas hoe die kleur van die karakters aangepas is om die " nuwe" kultuur op die mens af te dwing. Wel so fliek kyk ek nooit klaar nie. Veral as dit n herskrywing is. Ek wag vir Titanic om te sien wie die nuwe "helde" is wat daardie rolle gaan vertolk. Boeke kan ek nie meer lees nie al was dit deel van my ontspan, soms tot laat in die nag..
Ek sien n toekoms in ons land, wat nog met baie bloed en geweld gevul gaan wees. Ek orobeer om positief te bly want ek wag vir onafhanklike Kaap..Ek sluit my kommentaar hier want dit kan dalk n boek raak met baie episodes. Mag jy n mooi dag beleef, gevul met alles wat goed is vir jou. Bly net die mens wat jy is. Jy bring sonskyn in ons lewens. Mooi loop💥💥

Caroline
Автор

Steve jy praat harde waar woorde..jy weet vaarvan jy praat en jy is oop en reguit..dankie dat jy namens baie Suidafrikaners praat..regverdigheid is amper soos n vloekwoord maar regverdigheid sal geskied by ons Hemelse Vader

johannaswanepoel
Автор

Altyd so lekker om na jou te luister dankie vir jou Maandag praatjies.

elsabekock
Автор

Hi Steve, ek like wat jy sê en doen, want nie eers ou rooi keppie wat jou aan nie. Ek dink hy is bietjie bang vir jou. Dankie vir wat jy vir ons as afrikaners doen.

SebastiaanRademeyer
Автор

Dankie Stefaans dat jy so onbevreesd en sonder om terug te hou vir Afrikaans en Afrikaners baklei! Ek waardeer, en bewonder, dat jy so reguit praat en sê wat so min mense deesdae bereid is om te sê. Doe zo voort!

lukasvisagie
Автор

Dankie Steve ek stem heelhartlik met jou saam. Geniet die res van jou week.

adribotha
Автор

Jy het ongelooflike guts en jy sal altyd ons held wees. Hierdie geselsies van jou maak altyd my dag!

elizabethcline
Автор

Ek haal my hoed af vir jou wat so baie boeke lees. Fantasties.

susanlourens
Автор

Hallo Steve, ek kyk in die week wat verby is "agter elke man". Maak nie saak hoe oud ek was toe die fliek geskiet was nie, in 2024 was dit vir my n movie wat my aan die skerm vas hou, dankie vir jou baklei vir afrikaans en ons boere nasie, mooi loop

heinbotha
Автор

Steve asb tog neem my aan as jou wettige. Ek sal saam met jou baklei vir wat reg is en nog baie🙏

deonschwab
Автор

Hi Steve. Thanks vir jou program. Van Philippines 😂

robertmurry
Автор

Stem 100% met jou Steve! Woke must 'wake up' hul leef in ń valse droom. Hoe verward!

acoet
Автор

Hi Steve ...ek hoop die mense se kruisies is op die regte plek..die land kanni so aangaan ..al die moorde..vergrype en diskriminasie nie..ek geniet jou geselsies maandae...so op die man af❣️❣️mooi week

lenielouw
Автор

Thanks for Your Monday chat.... I really Love them ...Bradley in Knysna .... Hoe so aan ...

bradleysparg
Автор

Steve I'm English Speaking but I admire ur forthright manner U r correctly proud of who u r It is refreshing in our "spineless" age Alles wat mooi is Sterkte!

CecilWilken
Автор

Steve ons like jou anyway..dat jy kan sing is ń bonus.😂😂

joelo