Tamboerynman - Koos van der Merwe sing Bob Dylan

preview_player
Показать описание
Tamboerynman (Official Music Video) - Koos van der Merwe sing Bob Dylan in Afri-Kaans. Koos van der Merwe se nuutste CD-projek, Tamboerynman is nou beskikbaar.

Meer van Koos

Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

ek kan nog steeds nie glo hierdie was heskiet op ons plaas nie

marindapretorius
Автор

Koos waar kom jy vandaan? - oor 'n bottel rooiwyn of 4 ondek ek jou - oubaas se honne - llekr man - jyt 'n nuwe waaier

DeeFromSA
Автор

Sy CD gekry vir my verjaarsdag lief vir Bob Dylan en nou ook Koos.

lucem
Автор

Perfekte weergawe van een van my gunsteling Bod Dylan treffers.

janjoubert
Автор

My vrou het my jou CD gegee vir my verjaarsdag 'n paar jaar gelede.... want ek is mal oor Bob Dylan. Luister dit baie.

lucem
Автор

Is da ni nog Bob Dylan songs in die pyplyn ni.

willemgriesel
Автор

Dylan in keurige en digterlike Afrikaans in 'n stem wat Dylan se stem oortref, altans vir my. 'n Mens kan die storie maklik volg omdat die sanger sy woorde so duidelik uitspreek.

kobusengelbrecht
Автор

skitterend. Ongelooflik baie soos Dylan homself.

antonvandeventer
welcome to shbcf.ru