Hoe om kinders te Leer LEES met die aai-drieklank/diftong?

preview_player
Показать описание
Hierdie Afrikaanse Opvoedkundige LEES video vir kinders, behandel een van die drieklanke (aai-klank). Die klank se samestelling word mooi verduidelik. Daarna word woorde gelees op verskeie maniere. Die video eindig met sinslees.

Daar is ook talle praktiese speletjies wat die kinders kan speel en doen. Duidelike verduidelikings word gegee. Die video kan gestop word en die kinders kan die praktiese speletjies op hulle eie tyd speel, totdat die inhoud vasgelê is.

👉NOG VIDEO’S OM TE KYK VIR HIERDIE LES: Druk op die skakel om herlei te word.
🌈Drieklank stories: Al 4 klanke

🌈Kort storie oor aai-klank:
🌈Kort storie oor eeu-klank:
🌈Kort storie oor ooi-klank:
🌈Kort storie oor oei-klank:
🌈 (eeu-klank)
🌈 (ooi-klank)
🌈 (oei-klank)
🌈 (Herhaling van die drieklanke)

🌈Dubbelklank stories – Al 4
🌈Tweeklank stories

Educational platforms:

🌻Pleasant memories – I can/Ek kan – YOUTUBE channel

🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators Tiktok #icanekkantiktok

🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators Pinterest

🌻Resources that go along with some of our videos (TEACHA):

🌻Volledige Afrikaanse lees program vir jong kinders:

Travel and photography:

🌻PEXELS PHOTOGRAPHY

🌻 Pleasant Memories inspiration – YOUTUBE channel

#kindervideos #afrikaans #kinderstories
Рекомендации по теме