filmov
tv
Hoe om kinders te leer LEES met KLANK FAMILIES saam Tippie in Afrikaans?
Показать описание
Tippie die olifant vertel vir ons meer van sy eie familie en verduidelik ook dat klanke van die alfabet families het. Ons noem dit klank families en dit help ons om sekere woorde makliker te erken en te lees.
Lees saam met Tippie die klank familie woorde en bou sommer ook sinne met die woorde. Jy kan die video enige tyd stop om die woorde op die skerm te lees.
Het jy al die Tippie Vlak 3 boeke aangeskaf? Doen dit sommer vandag nog. Hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige video vir kinders is die tweede video in die Vlak 3 Boek 1 Tippie reeks.
Lekker lees saam met 𝗧𝗶𝗽𝗽𝗶𝗲 die olifant.
𝗧𝗶𝗽𝗽𝗶𝗲 is beskikbaar in Afrikaans sowel as Engels.
Hier is die skakel na die 𝗧𝗶𝗽𝗽𝗶𝗲 blad:
Kyk gerus na al die ander videos wat reeds beskikbaar is in die Tippie Vlak 3 Boek 1 Reeks. Hier is die speellys:
Wil jy nog meer leer oor klank families in Afrikaans vir kinders? Kyk gerus na die volgende speellys.
🌻Pleasant memories – I can/Ek kan – YOUTUBE channel