Anne-Marie Van Eeden - I Choose Love

preview_player
Показать описание
Following the tragic death of her son, singer-songwriter Anne-Marie van Eeden wrote the song I Choose Love. It was recorded on her first album Kyk Op in 2003. The lyrics are based on the text of Galatians 5:22-23 which talks about the fruit of the Spirit. Anne-Marie van Eeden is originally from South Africa and currently lives in Montreux, Switzerland. Her daughter, Anne van Eeden created the video for the song.
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Wonderlikste lied wat al in my kore kinders na Jesus gelei het

sandbaai
Автор

Pragtig Anne-marie. En soo waar. Liefde

elmaduplessis
Автор

Lanklaas het sang my sò gestig. Op kwela vir die eerste keer gesien. Hou asb aan en weet jy maak 'n groot verskil.

heleenloubser
Автор

Soy feliz al escuchar esa música son muchos recuerdos q se juntan❤

elisasamamealvarez
Автор

Anne-Marie, jy het baie jare gelede een Sondag by Welgelegen gemeente in Stellenbosch hierdie lied gesing. Na al die jare bly dit steeds my gunsteling en die lied waarna ek terugkeer wanneer die lewe druk en ek inspirasie vir die dag nodig het. Ek weet nie veel van musiek, maar ek kan getuig dat jou musiek raak mens aan

WoutervandenHeever
Автор

Dit is voorwaar 'n baie nice song.... self my seun laas jaar in ongeluk tussen Motorfiets en Motorvoertuig Raak hierdie "Void, hierdie gat in jou hart" ooit weer "soort van heel"? Mense sê tyd genees, ek glo nie dié een sal ooit, hetsy "wat ook al" nooit, kan genees nie.... Dan net om sout in die wonde te vryf, raak die Dossier "weg", ( Drywer van voertuig dui aan dat hy nie belangstel in ontmoeting nie, terwyl dit al persoon is wat kan vertel wat plaasgevind het, (my Kind dood in ongeluk, vriend saam op Motorfiets, praat so onsamehangend en kan nie alles onthou nie, en al een wat weet, wil niks Dit so goed dat daar mense is wat mens se gevoel in woorde kan saamvat en dit deel met ons wat sukkel om hul gevoel in woorde te omskep.

willemchristiaanvandevente
Автор

Na soveel jaar raak ek wakker met die woorde en die I choose love I choose en ek begin google
Hier kom jy ek soek natuurlik weer by jou want dis jou hoe vat die HG n mens nie na die regte lied toe nie. Ek is besig met trauma berading( jyself doen meeste huiswerk) so laat jy Yeshua toe om met jou die pad v genesing en bevryding(fear) te stap.
Ek het die album jare terug in Hopetown gekoop toe jy daar getuig het. Anne was nog klein. Sommer net agtergrond om te wys hoe wyd en buite tyd ABBA n mens gebruik. Seën v jou.

karenroos