Pasop vir die woorde: 'Ek is lief vir jou'

preview_player
Показать описание
Elke keer wanneer ek sê ek is lief vir jou, probeer ek so meer sê as net daai 3 woordjies. Elke keer wanneer ek sê ek is lief vir jou, herinner ek jou dat jy die mees mooiste dingetjie is. Elke keer wanneer ek sê ek is lief vir jou sê ek dat ek nie ñ enkele dag sonder jou sal oorleef nie. Elke keer wanneer ek sê ek is lief vir jou bedoel ek dat ek jou respek vir alles wat jy is,en dat ek geseënd is om jou in my lewe te hê.
Рекомендации по теме
visit shbcf.ru