BOUWER BOSCH - SY KLINK SOOS LENTE

preview_player
Показать описание
Die tema lied vir die film "Sy Klink Soos Lente" wat op 30 September 2016 uitkom.

Geskryf deur:
Dawie de Jager
Roan van As
Bouwer Bosch

Vervaardig deur Ewald Janse van Rensburg

Video deur Willem van den Heever en Bouwer Bosch.

Stelontwerp: Leandie du Randt Bosch Thank you for watching, please subscribe to support the channel.

Connect on other platforms:

#BouwerBosch
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Baie mooi lied... Spesiaal in moeilike tyd in my lewe dankie my lente was toe van droom... Tot werklikheid!

stephaniepretorius
Автор

Wie is hier 2024 beste song sal altyd wees

simoneerasmus-wm
Автор

Die movie is AMAZING!!! Dit was entertaining, snaaks and besonders, veral die interessante karakters. Love die song!!!

thetrailwalkers
Автор

Ek absoluut love jou musiek!! Baie dankie!!

lindivandyk
Автор

Awesome bower bosch jou performance by jeugfees 2016 was finominaal

jasonduplessis
Автор

love die song en die fliek was amazing, love dit.

elizmagroenewald
Автор

flippen awesome bouwer wooo #liefdewen

jaundrevorster
Автор

Awesome song Bouwer was ook awesome om julle by wonderboom te he

kenardtduplessis
Автор

Great stuff :D :D. Weet iemand of Bouwer weer by Klein Kariba gan wees die jaar ?

bhsoblivion
Автор

Awesome song, waar kan ek die Groenblare cover kry?

lian
Автор

Shame, hy wou so graan van daai stoel af opstaan en dans. Plaas dit maar in die script was. En ja, Afrikaans is darm maar mooi.

GodlyDinamix