filmov
tv
Wat is jou Droom 4 MinutesCoffeeAndConvos

Показать описание
Met hierdie video wil die Vroue van 4Minutes #CoffeeAndConvos saam met Vriendinne vir elke vrou se...Jy is sterk, waardevol en pragtig net soos jy is en JY MAG DROOM op Vrouedag!
Tanya van Graan, Rouchelle Liedemann en Karien Basson neem die hande van Vriendinne; Alette-Johanni Winckler, Veronica Bell, Sue Duminy en Azelia Morkel om 'n boodskap aan Vroue van Vroue te gee.
Hierdie is vir alle Vroue ...Jong vroue met drome word volwasse vroue met 'n visie...dit is nooit te laat om jou drome vlerke te gee nie.
Redigering: Etienne Janse van Rensburg
Kamera man: Johan Kok
Rolspelers: Karien Basson
Tanya van Graan
Rouchelle Liedemann
Sue Duminy
Alette-Johanni Winckler
Azelia Morkel
Veronika Bell