Binnekort op VIA | Date agteruit | Seisoen 2

preview_player
Показать описание
As jy kon #DateAgteruit en ’n kykie in die toekoms kry, sou jy steeds die eerste tree gee na ’n nuwe verhouding? In elke episode ontmoet ons twee loslopers wat op soek is na liefde. Die kinkel is dat alles binne een dag gebeur – van die ontmoeting van die families tot die huweliksonthaal! Elke Woensdag om 20:00 vanaf 21 Julie.
Рекомендации по теме