Jy is ongelooflik- Kevin leo

preview_player
Показать описание
Kevin leo se nuutste Musiek-Video, JY IS ONGELOOFLIK
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Baie mooi song, ek dra dit op an my mooiste liefste vroutjie van my lewe, jy is ongelooflik my beminde, woorde kan jou eenvoudig nie beskryf nie

pietervanderwesthuizen
Автор

Kevin is Een van Die bestes In ons musiek bedryf!

lindie
Автор

Elke keer wanneer ek dit hoor, is dit hoendervleis van voor af! Ek trou sommer sodat dit dit op my troue gespeel kan word! Pragtig verby! ❤️

rianel
Автор

Wonderful from Brasil.
I really loved this music.

moisescezar
Автор

Kyk, ek is nou al 'n ou getroude maar hierdie song sou dit vir my gedoen het op my troue! Pragtig! Kevin jy het die song so mooi gesing by Aasvoëlklub!

cronettenel
Автор

Kevin baie geluk met hierdie liedjie> DIS

chantelfletcher
Автор

Wat sou die rede wees dat al Kevin se Gospel snitte "Blocked in Country", dis nou Namibië, gemerk is.

okaspaas
Автор

Meesterlike vertolking - sielvol meesleurend

altavosloo
Автор

Ook by Potters Place gesing. Dit gaan by BAIE troues gespeel word. Pragtige lied en 'n pragtige stem.

meonujan