Die Kliprivier Polka

preview_player
Показать описание
Boeremusiek
Рекомендации по теме
Комментарии
Автор

Wragtag baie mooi, regte medisyne vir n maandag oggend, danki Bert, jy kan....

iansmit
Автор

Dit klink nou baie mooi op ñ Maandagoggend! Dankie Bert jy mag maar vir ons musiek gee!

annatjieprinsloo
Автор

Laat dit my nou terug verlang na die tyd in Secunda saam Oom Jan. Hy kon pick en ek kan net basic rhythm speel. Jy is baie talentvol. Dankie vir die videos en die golden oldies.

Oldman_Dan