filmov
tv
Lisie Basson - Lief (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 8)

Показать описание
Volg Lisie Basson op sosiale media:
__________________________________________________________
Lirieke:
My vrese is vergete,
met jou hier aan my sy
Ek is seker, als is beter,
as jy vertoef by my
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Maar sien jy ek staan
Nogsteeds hier voor jou deur
So deurmekaar na
alles wat gebeur het
Al wat ek vra
is dat jy nooit vergeet
Hoe dit was toe
ons net ons kon wees
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my