filmov
tv
NUUT! Aangrypende verhale van genade en geloof

Показать описание
Welkom by LiG se splinternuwe YouTube-kanaal.
Hier deel ons getuienisse van mense wat swak was ná hartseer, swaarkry of pyn, maar opgetel en gedra is deur God. Skakel in vanaf 1 November. In samewerking met Pop24, produksiehuis van Media24 TV.